Anton Fitchat

 

 

Anton speel graag rond in al die genre`s moontlik. So maak hy seker hy bied iets vir almal en stel almal tevrede.

Anton het al saam met verskeie SA Kunstenaars by feeste opgetree sowel as sy eie Solo optredes.


Anton is `n raakvatter!!


Hy was een van die Supersterre 3 deelnemer. Hy het by een van MISS TEEN NEWCASTLE se uitdun rondtes opgetree, staan bekend as die RISING STAR VAN NEWCASTLE, Finale rondte van S.A Championships 2011 en het verskeie sangkompetisies by feeste gewen.



`n Paar vrae wat Anton             beantwoord het:


Wanneer Anton gevra word om musiek te beskryf, doen hy dit so:

"Ek is verlore sonder musiek, dis my lewe, my passie!!!"

Wat bring Anton na die verhoog?

"Gatswaai en sokkie jol is wat jy kry as jy  my vertonings bywoon."


Anton Beskryf sy stem so:

"Unieke bass,baritone met `n pop oemf."


Wat doen Anton in sy vrye tyd?

"Ek skryf graag liedjies."

Make a Free Website with Yola.